Ander argiewe

ANDER ARGIEWE / OTHER ARCHIVES

Die argiefversamelings van die sinodes van KwaZulu-Natal, Namibië, die Oostelike Sinode en die Vrystaat word in hulle eie argiewe bewaar. Navrae met betrekking tot hulle versamelings word direk aan hulle gerig:

The archive collections of the synods of KwaZulu-Natal, Namibia, the Eastern Synod and the Free State are preserved in their own archives. Inquiries regarding their collections are directed to them:

KwaZulu-Natal
Navrae by Hannelize van Wyk, Posbus 28188, Haymarket, Pietermaritzburg 3204, Telefoon 033-345-2279, Faks 086-551-8911, E-pos argief@ngkzn.org.za of Webblad.

Namibië / Namibia
Ds Clem Marais. Telefoon (+264) 61 37 4350. E-pos ngknarchive.com of Webblad.

Oostelike Sinode / Eastern Synod
Navrae by Annelize Meyer. Telefoon: 012-804-9543, E-pos argief@sinoos.co.za of Webblad.

Vrystaat / Free State
Navrae by Helena Smit, Posbus 398, Bloemfontein 9300, Telefoon: 051-406-6724, E-pos: argief@ngkvs.co.za of Webblad.

ARGIEWE VAN ANDER KERKE / ARCHIVES OF OTHER CHURCHES

Afrikaanse Protestantse Kerk
Navrae by Anine Smit. Telefoon: 012-362-1390, E-pos: argief@apk.co.za of
Webblad.

Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Navrae by Nandor Sarkady. Telefoon: 012-322-8885 x204, E-pos: argief@nhk.co.za of Webblad.

Christelike Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Navrae by Ralph du Toit. Telefoon: 012-658-0525, E-pos: ralph@neos.co.za of Webblad.

Gereformeerde Kerke in SA
Navrae by Carmie Huisman. Telefoon: 018-294-8952, 21149895@nwu.ac.za of Webblad.

Evangelies Gereformeerde Kerk
Navrae by Suzette Kotze. Telefoon: 012-811-0484; E-pos: egkweekskool@gmail.com