Klik op een van die katogorieë om die skakels te sien.
Kontak gerus die Argief se Webmeester as u ‘n skakel wil laat byvoeg.
Sinodes Pensioenfondse Diensgroepe Gemeentes Winkels Tydskrifte |
Toerusting Bybels Barmhartigheid |
Sinodes
Algemene Sinode
Sinode van Wes-Kaapland
Sinode van Oos-Kaapland
Sinode van Noord-Kaapland
Sinode van KwaZulu-Natal
Sinode van die Vrystaat
Sinode Goudland
Noordelike Sinode
Sinode Hoëveld
Oostelike Sinode
Sinode van Namibië
VGKSA (URCSA)
Ander Argiewe
Die argiefversamelings van die sinodes van KwaZulu-Natal, Namibië, die Oostelike Sinode en die Vrystaat word in hulle eie argiewe bewaar. Navrae met betrekking tot hulle versamelings word direk aan hulle gerig:
KwaZulu-Natal
Mev Hannelize van Wyk. Telefoon 033 345 2279. E-pos argief@ngkzn.org.za of Webblad.
Namibië
Ds Clem Marais. Telefoon (+264) 61 37 4350. E-pos ngknarchive.com of Webblad.
Oostelike Sinode
Mev Elna de Bruyn. Telefoon 012 804 9543. E-pos argief@sinoos.co.za of Webblad.
Vrystaat
Mev Helena Smit. Telefoon 051 406 6701. E-pos argief@ngkvs.co.za of Webblad.
Argiewe van ander Afrikaanse Kerke
Afrikaanse Protestantse Kerk
Ds Lee Greyling en Anine Smit. Telefoon 012 362 1390. E-pos argief@apk.co.za
Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Mnr Nándor Sarkady. Telefoon 012 322 8885 x 204. E-pos argief@nhk.co.za
Christelike Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika
Ds Ralph du Toit. Telefoon 012 658 0525. E-pos archive@crcsa.co.za
Gereformeerde Kerk in SA
Mev Carmie Huisman. Telefoon 018 294 8952. E-pos 21149895@nwu.ac.za
Evangelies Gereformeerde Kerk in SA
Mev Mandie Prinsloo. Telefoon 012 811 0484. E-pos egkweekskool@gmail.com
Pensioenfonds
Predikante Pensioenfonds (Vrystaat, KwaZulu-Natal, Wes-, Oos- en Noord-Kaapland): PPF
Diensgroepe van die Sinode van Wes-Kaapland
Ondersteuningsdienste
Getuienisaksie
Diaconia
Gemeentebegeleiding
Toerusting en Navorsing
Gemeentes
Klik hier vir lys van gemeentes met webtuistes.
Winkels
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is om bekostigbare Bybels vir almal beskikbaar te stel. Die Bybel kan ook in Afrikaans by die aanlyn-winkel gekoop word. Die aanlyn-winkel se skakel is: www.bibleshop.co.za
Bybel-Media
Hierdie tuisblad bied toegang tot al die produkte en dienste van die volgende instansies wat deel is van Bybel-Media.
Lux Verbi
Die uitgewer wat omgee wat Christene lees.
Tydskrifte
Kerkbode
Vandag se kerkkoerant vir vandag se kerkmense.
LIG
Naaswenner in CBSA-wedstryd vir Christelike tydskrifte.
NGTT
Die NGTT (Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif) bied ‘n magdom teologiese nadenke.
Verbum et Ecclesia
Verbum et Ecclesia is ‘n multi-dissiplinêre en inter-dissiplinêre teologiese tydskrif wat ten doel om die wisselwerking tussen en dissiplines verken die verskillende teologiese en godsdienstige oor die Afrikaanse kontinent en internasionale arena.
Toerusting
e-CKE
Die e-CKE bevat nie net inligting oor persone soos Karl Barth en Dietrich Bonhoeffer nie, maar selfs ’n beskrywing oor hedendaagse persone soos Jacob Zuma.
Communitas
Communitas lewer al vir meer as ‘n dekade fasiliteringsdienste aan gemeentes.
Ander Christelike lektuur
CLF
CLF verskaf al meer as 50 jaar lewensveranderende gratis lektuur aan mense wat smag na die Woord van God
Barmhartigheid
Wes-Kaap instansies
Skakels met inligting en nuusbriewe na talle tehuise en instansies se webwerwe.
Christian AIDS Bureau for Southern Africa
CABSA is ‘n diensorganisasie wat vir mense wat met MIV leef in die bres tree. Ons ontsluit die potensiaal van gemeentes om versorgende Christen gemeenskappe te wees wat versoening en hoop bedien in die konteks van die MIV pandemie. / CABSA is a ministry that advocates for people living with HIV. We unlock the potential of congregations to be caring Christian communities ministering reconciliation and hope in the context of the HIV pandemic.