KONTAK ONS
Kontak ons gerus indien u navrae het of die Kerkargief wil besoek. Let asseblief daarop dat die Argief slegs per afspraak besoek kan word om te verseker dat personeel en materiaal behoorlik voorberei kan word. Die navorsingsvorm en -tariewe is hier beskikbaar.
KONTAKBESONDERHEDE VAN DIE ARGIEF
| Telefoon: 021 882 9923 E-pos: argief@kaapkerk.co.za |
Posbus 34 Stellenbosch 7599 |
Kerkargief Noordwal-Wes 1 Stellenbosch |
PERSONEEL VAN DIE ARGIEF
-
Dr Diederick Basson
Bestuurder
[Gedenkboeke/Naslaanwerke; Argiefpublikasies]
Telefoon: 021 882 9923 x 202
argief@kaapkerk.co.za
-
Collette de Wet
Argivaris
[Alle NG-gemeentes
en Opleiding]
Telefoon: 021 882 9923
collette@kaapkerk.co.za
-
Dr Lizelle Smit
Senior Argivaris
[Navorsingskoördineerder; Algemene- en Streeksinodes; Navorsers]
Telefoon: 021 882 9923 x 201
lizelle@kaapkerk.co.za
-
Dr Amy Rommelspacher
Senior Argivaris
[Privaatversamelings; Musiekversameling; Navorsers]
Telefoon: 021 882 9923 x 200
amy@kaapkerk.co.za
-
Sharon Naudé
Argiefbeampte
[Ontvangs; VGK-gemeentes
en -ringe]
Telefoon: 021 882 9923 x 209
snaude@kaapkerk.co.za
-
Angeline Brooks
Digitale Argiefbeampte
[Predikante
en Digitale Argief]
Telefoon: 021 882 9923 x 205
angeline@kaapkerk.co.za
-
Sonia van Rooyen
Administratiewe Assistent
Telefoon: 021 882 9923
U kan ons ook kontak deur ‘n e-pos te stuur aan argief@kaapkerk.co.za
Vind ons op sosiale media: Facebook en Instagram
KAART NA DIE KERKARGIEF
Kerkargief, Noordwal-Wes 1, Stellenbosch / Church Arhives, 1 Noordwal-Wes Road, Stellenbosch
Google Plus Code: 3V67+5F Stellenbosch