KERKWEES 200: HERDENK – HERVORM – HOOP
Uitnodiging tot Konferensie Voordragte
Uitnodiging na Kaapsche Kerk, 1824-2024 Konferensie, Saterdag 2 November 2024
Konferensie Registrasie
Stuur asb hierdie vorm en bewys van betaling na argief@kaapkerk.co.za
Die konferensiefooi beloop R300 en sluit tee/koffie en verversings en ook ‘n ligte middagete in.